Description
Hierdie speel-speel interaktiewe dokterstas boek met stewige karton speelstukke is ideaal vir jong nuuskierige kinders wat daarvan hou om dokter-dokter te speel.
Pas die 15 speelstukke in die regte spasies of gebruik jou verbeelding terwyl jy dokter-dokter speel daarmee.
Die boek het ‘n gerieflike oopvouklap met stoorplek vir die 15 los speelstukke.
Hierdie boek sal help met:
- Oog-hand koordinasie
- Probleemoplossing
- moedig verbeelding aan
Geskik vir Ouderdom 3+
Boekgrootte: 28.2 x 24.2 x 3.7cm









