Description
Om die letters van die alfabet te ken, is ‘n belangrike deel van skoolgereedheid. Hierdie kleurvolle 2-stuk legkaarte, sal kinders help om die letters van die alfabet te herken en te leer hoe hulle klink.
Inhoud: 26 houtlegkaarte, elk met 2 stukke wat slegs in mekaar pas en instruksies.
- 1 – 4 Spelers
- Pas die letters by die regte prentjies
- Ouderdom 5+