Creatives Alfabet Flitskaarte

R 139.00

Out of stock

Description

Kinders ontdek die letters van die Alfabet en hulle klanke!

40 Aktiwiteitskaarte ontwerp deur ‘n onderwyser en getoets met kinders.

Hierdie aktiwiteitskaarte sal u kind help om:

  • die letters van die alfabet te herken en benoem
  • die klanke daarvan te identifiseer
  • leesvaardigheid te ontwikkel

Inhoud: 40 Groot, dik gelamineerde kaarte en ‘n aktiwiteitshandleiding

Ouderdom 2+

Boksie se grootte : 19 x 13.5 x 4cm