My Liggaam Hout Legkaart (25 stukke)

R 69.00

5 in stock

Description

Kinders sal daarvan hou om dele van die liggaam te identifiseer en te pas met hierdie 25-stuk selfkorrigerende hout legkaart.

Hierdie legkaartspeletjie sal jou kind help om te leer oor dele van die liggaam, sintuie, higiëne en soveel meer. Sluit 7 aktiwiteite en ‘n kleurplakkaat in.

Geskik vir ouderdomme 5+ jaar.

Inhoud:

  • 25 Self-korrigeerende hout legkaartstukke
  • 1 Kleur plakkaat
  • Instruksies