Sale!

Speel-Speel Op die Plaas

R 185.00 R 139.00

5 in stock

Description

Hierdie speel-speel interaktiewe plaasboer-stel met stewige karton speelstukke, is ideaal vir jong nuuskierige kinders wat daarvan hou om plaasboer te speel.

Pas die 15 speelstukke in die regte spasies of gebruik jou verbeelding terwyl jy plaasboer daarmee speel.

Die boek het ‘n gerieflike oopvouklap met stoorplek vir die 15  los speelstukke.

Hierdie boek sal help met:

  • Oog-hand koordinasie
  • Probleemoplossing
  • moedig verbeeling aan

Geskik vir Ouderdom 3+

Boekgrootte: 28.2 x 24.2 x 3.7cm