Sale!

Speel-Speel Nutsman Gereedskaptas

R 185.00 R 139.00

Out of stock

Description

Hierdie speel-speel interaktiewe gereedskaptas met stewige karton speelstukke, is ideaal vir jong nuuskierige nutsmanne.

Pas die 15 speelstukke in die regte spasies of gebruik jou verbeelding terwyl jy nutsman daarmee speel.

Die boek het ‘n gerieflike oopvouklap met stoorplek vir die 15  los speelstukke.

Hierdie boek sal help met:

  • Oog-hand koordinasie
  • Probleemoplossing
  • moedig verbeeling aan

Geskik vir Ouderdom 3+

Boekgrootte: 28.2 x 24.2 x 3.7cm