Sale!

Speel-Speel Nutsman Gereedskaptas

Original price was: R 250.00.Current price is: R 150.00.

2 in stock

Description

Hierdie speel-speel interaktiewe gereedskaptas boek is ideaal vir nuuskierige nutsmanne.

Pas die 15 speelstukke in die regte spasies of gebruik jou verbeelding terwyl jy nutsman speel daarmee.

Die boek het ‘n gerieflike oopvouklap met stoorplek vir die 15 los speelstukke.

Hierdie boek sal help met:

  • Oog-hand koordinasie
  • Probleemoplossing
  • moedig verbeelding aan

Geskik vir Ouderdom 3+

Boekgrootte: 28.2 x 24.2 x 3.7cm