Lig die Flappies – Voertuie

R 109.00

2 in stock

Description

Met flappies om te lig en trappies om maklik mee te blaai, is hierdie boek ideaal vir kinders wat lief is vir voertuie wat ry, seil en vlieg!

Bevorder:

  • Kennis van Voertuie
  • Spraakvaardighede
  • Oog-hand koördinasie

Grootte: 21 x 21 x 2cm

Ouderdom 2+