Lig die Flappies – Diensvoertuie

R 109.00

3 in stock

Description

Met flappies om te lig en trappies om maklik mee te blaai, is hierdie boek ideaal vir kinders wat lief is vir die diensvoertuie!

Bevorder:

  • Kennis van diensvoertuie
  • Spraakvaardighede
  • Oog-hand koördinasie

Grootte: 21 x 21 x 2cm

Ouderdom 2+