Lig die Flappies – Pophuis

R 109.00

Out of stock

Description

Kom speel saam met Maia en Nina in hul pophuis.  Lig die flappies in elke toneel en lig die trappies om maklik te blaai.

Bevorder:

  • Verbeelding
  • Spraakvaardighede
  • Oog-hand koördinasie

Grootte: 21 x 21 x 2cm

Ouderdom 2+