Om te Leer is Pret

R 79.00

3 in stock

Description

‘n Prettige stel vir vroeë leerders.  Om te Leer is Pret sal kinders bekendstel aan kleure, vorms en basiese syferkonsepte.

  • ‘n Vermaaklike pasmaatspeletjie om kinders te  help om die grondbeginsels van vroeë leerdery met die grootste gemak en belangstelling baas te raak.
  • Maklik herkenbaar, kleurvolle prentkaarte
  • Stewige en maklik hanteerbare stukke
  • Tweestuk selfkorrigerende legkaarte, korrekte pasmaat gewaarborg elke keer

Inhoud:

21 pare tweestuk-legkaarte

  • Kleure – 12 kaarte
  • Vorms – 10 kaarte
  • Tel – 20 kaarte
  • Spelreëls

Ouderdom 3+